Rico Alaniz

Rico Alaniz
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1950–1992
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rico Alaniz (25 Oktober 1919 – 9 Maart 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wolf Larsen (1958), War of the Colossal Beast (1958), en The Magnificent Seven (1960), en in die televisiereeks Border Patrol (1959).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy